Alhoewel ek bly is dat hierdie projek klaar is, is ek bly ek het dit gedoen. Onder al die vrees en skaamte het ek vreeslik baie geleer oor myself.
- Ek het geleer dat ek in myself moet vertrou.
- My selfbeeld is nie ander mense se probleem nie.
- My selfbeeld moet my nie teveel pla nie omdat dit aardse goed is.
- My opinie our myself is meer belangrik as iemand anders se opinie/s
- As ek gelukkig is met myself, Soos ek is, gaan niks anders my pal nie.
- Ek is skaam is or bang is, moet ek net my kop bo dra en niks sal my af kry nie.
- Ek het geleer dat ek baie spesiaal is aan myself, familie en vriende en hulle het my aanvaar as 'n boer so hulle ondersteun my altyd.
No comments:
Post a Comment